Sien asb al die dokumente wat jy dalk nodig het vir THABA KAMP.

Thaba 2021 Kampbrief

Thaba 2021 Inpaklys

Google maps na Thaba Kamp

Betalings aan Thaba Kamp moet gemaak word by:

Bank:
Rekeningtipe:
Rekeningnommer:
Tak:
Verwysing:
ABSA
Tjekrekening
310 157 287
Wierdapark (336 345) vir kontantdeposito’s OF Internettak (632 005) vir elektroniese oorbetalings
Gebruik asseblief die primêre kontakpersoon se naam en van as verwysing

Bewys van betalings moet asseblief aan [email protected] gestuur word.

Indien jy nog enige info nodig het, e-pos asb [email protected] of vul die vorm in hieronder en iemand sal terug kom na jou to so gou as moonklik.

Kontak ons

7 + 4 =